Call us: 011 673 1259
📚✨ BOEKDONASIES BENODIG! ✨📚
Help ons om ’n liefde vir lees by ons Graad 1 tot 3-leerders aan te moedig! ❤️📖
Ons is op soek na donasies van nuwe Afrikaanse en Engelse boeke wat tydens ons prysuitdeling as spesiale geskenke aan ons leerders oorhandig sal word.
📕 Ons benodig: 3 Afrikaanse boeke 6 Engelse boeke
📧 Maak gerus kontak met Juffrou Maruschka: joubertmaruschka43@gmail.com
Baie dankie vir julle ondersteuning! 💙💛
📚✨ BOOK DONATIONS NEEDED! ✨📚
Help us encourage a love of reading among our Grade 1 to 3 learners! ❤️📖
We are looking for donations of new Afrikaans and English books that will be handed to our learners as special gifts during prize-giving.
📕 We need: 3 Afrikaans books 6 English books.
📧 Please make contact with Teacher Maruschka: joubertmaruschka43@gmail.com
Thank you so much for your support! 💙💛
🇿🇦💚💛 Trots, goeie gedrag en harde werk verdien ’n bietjie pret! 🏉🎉 Trek Vrydag jou Bok-drag aan — heeltemal GRATIS — en kom geniet jou beloning saam met ons! 💚💛
🇿🇦💚💛 Pride, good behaviour and hard work deserve a little fun! 🏉🎉 Wear your Bok gear this Friday — completely FREE — and come enjoy your reward with us! 💚💛
Today we celebrate our amazing administrative team! 🌷💐
Thank you for your hard work, kindness, dedication and for everything you do behind the scenes each day. You keep everything organised, welcoming and running smoothly. The difference you make is greater than words can express. ❤️
Happy Secretary Day! We appreciate everything you do. 🌟
#SecretaryDay #WeAppreciateYou #Dellies #AdministrativeTeam
🌸🌼 SPRING WEEK IS HERE! 🌼🌸
Get ready for Spring Week from Monday, 31 August to Friday, 4 September 2026! 🦁💙💛
🌈 Monday, 31 August: Crazy Hair Day
👕 Tuesday, 1 September: Different Colour T-Shirts
🎒 Wednesday, 2 September: Anything But a School Bag
👩⚕️👨🚒 Thursday, 3 September: Career Day
🌺 Friday, 4 September: Spring Dress-Up Day
💰 R25 for the whole week!
Let’s welcome spring with colour, creativity and lots of Dellie spirit! 🌻🦋🌸
In Liefdevolle Herinnering aan Juffrou Matie Stricker 💛 Vandag staan ons as die Laerskool Generaal De la Rey-familie vir ’n oomblik stil om met liefde en dankbaarheid terug te dink aan Juffrou Matie Stricker. Vanaf 1969 tot 2008 was sy deel van ons skool se verhaal. Vir byna vier dekades het sy haar plek hier volgestaan en ’n deel van haarself in die harte en herinneringe van ons skoolgemeenskap agtergelaat. Vandag onthou ons vir Matie in geel. 💛 Geel laat ’n mens dink aan sonskyn, warmte, vreugde en hoop. Dit is ’n kleur wat nie ongemerk verbygaan nie – ’n kleur wat lig bring en sommer vanself ’n glimlag ontlok. Dit laat ons dink aan die volgende woorde: “Ek was nog altyd so bietjie jaloers op geel. Seker omdat my ma altyd gesê het ek kan nie geel dra nie. Amper my hele lewe lank het geel my kop laat draai. Geel lag altyd. Geel gee nie ’n hel om wat ander dink nie. As geel sou kon praat sou dit sê: ‘Jy hou van my of jy hou nie van my nie. Altwee is fine met my.’ Ek dink God het ’n plan gehad met geel. Ek dink die


